Kuier

7 Plush hampers

-

Plush maak dit maklik vir kinders én ouers om die skooljaar aan te durf, want met hul reeks skoonmaakp­rodukte hoef jy nie ’n voet verkeerd te sit nie. Dié geskenkpak bestaan uit produkte ter waarde van R1000 elk om jou kind netjies te laat lyk.

SMS KUIER PLUSH na 42508 voor Vrydag 18 Januarie 2019. Elke SMS kos R1,50. Wenners word in die uitgawe van 6 Februarie 2019 aangekondi­g.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa