Kuier

6 Hampers vol skryfbehoe­ftes

-

Buiten skoolfonds en skoolklere, is skryfbehoe­ftes waarskynli­k een van die grootste uitgawes wat ouers en leerders in die gesig staar. Skole se hande is ook afgekap omdat hulle dit eenvoudig net nie self kan bekostig om skryfbehoe­ftes te verskaf nie. En met die stygende kostes kan ouers verwag om vanjaar selfs meer daarop uit te gee.

Nie almal kon aan die einde van verlede jaar skryfbehoe­ftes koop vir hul kinders nie omdat geldjies maar skraps is. Daarom wil ons so bietjie help en ses gelukkige lesers die kans gee om skryfbehoe­ftes ter waarde van R500 elk te wen. Dit sal help dat ’n paar leerders darem die skooljaar op die regte noot afskop.

SMS KUIER SKRYFBEHOE­FTES na 42508 voor Vrydag 18 Januarie 2019. Elke SMS kos R1,50. Wenners word in die uitgawe van 6 Februarie 2019 aangekondi­g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa