Kuier

LUNGI SÊ ook BLM

-

En toe kom die puik jong snelbouler van die Proteas Lungi Ngidi en deel sy sentimente in ’n webonderho­ud oor Black Lives Matter. Dit het gevolg op ’n roerende onderhoud met die gerespekte­erde kommentato­r en legendarie­se Wes-Indiese speler Michael Holding oor sy ervaring van rassisme. Lungi het gesê dis ’n belangrike gesprek om te hê, dat hy die BLM-credo ondersteun en bereid is om dit met sy spanmaats te bespreek. Lungi se woorde was nog nie eens behoorlik koud nie toe word hy gerepudiee­r deur oud-Proteas met Boeta Dippenaar, Pat Symcox, Brian McMillan en Rudi Steyn wat voor in die koor was om Lungi tot orde te roep.

Span Dippenaar, Symcox, McMillan en Steyn het hulle egter misreken met die kartetse van oudspelers soos Ashwell Prince, Makhaya Ntini, Herschelle Gibbs, Alviro

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa