Kuier

Deur diep waters

-

Die eerste ding wat ’n mens opval van dié vrou is haar klokhelder laggie. En sy lag maklik.“Ek is een van daai mense wat altyd ’n positiewe punt soek in iets negatief. Ek sê nie ek is nie hartseer nie – daar is tye waar ek myself aan die slaap huil – maar dit gaan nie my uiteinde wees nie,”sê sy.

Hoewel 2020 kaalvuis onder ons ingeklim het, moes Danya veel meer trotseer. Danya se ma, Fried (66), is ’n week ná die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa