Kuier

WEN!

-

paar van die avokadoblo­kkies onderin elk van die tertdoppie­s. Rangskik twee tamatiekwa­rte en ’n garnaal bo-op. Sprinkel fyngekapte koljander bo-oor en rang-skik die tertjies op ’n mooi opdienbord.

WENK:

Vir ekstra ryk en lekker tertjies, kan jy ’n bietjie room- of maaskaas, gemeng met ’n bietjie soetrissie­sous, onderin die tertdoppie­s skep voordat jy die res van die bestanddel­e bo-op rangskik.

Clover se Olive Pride Blend Oil wat uit ’n mengsel van saad-olies en ekstra suiwer olyfolie bestaan, word onderskryf deur die South African Chefs Academy en die Hart-en-beroertest­igting. Maak staat op Olive Pride as jou geheime bestanddee­l – of jy dit nou wil gebruik om te braai, rooster, kook, bak of bedruip. Die Olive Pride Blend is landwyd beskikbaar by alle handelaars in 1 ℓ-bottels teen R64,99. Voeg ’n bietjie Pride by elke maaltyd.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa