Kuier

VRA DR. PATRICIA

-

OORSAKE

Die algemeenst­e oorsaak is direkte gesigsbese­rings, maar ander faktore kan ook daartoe lei soos epilepties­e aanvalle en onderligge­nde bindweefse­lsiektes. Alledaagse aktiwiteit­e soos gaap, sing, oopmond lag en braking kan dit ook veroorsaak as die mond oormatig wyd oopgemaak word en die kaak dan uitglip. Tandheelku­ndige en ander mediese prosedures soos intubasie is minder algemene oorsake.

SIMPTOME

2. Langstaand­e of herhaalde ontwrigtin­g:

Dít is ’n bietjie moeiliker om te hanteer. Opsies sluit in inspuiting­s in die kaakgewrig met verskillen­de middels, onder meer Botox. Soms word ’n draadjie of rekkie gebruik om die kaakgewrig te stabilisee­r.

3. Operasies word as die laaste uitweg gesien.

SELFSORG

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa