Kuier

Groot verpligtin­g

-

Mike Greeff, uitvoerend­e direkteur van Greeff Christie’s Internatio­nal Real Estate, sê beide kopers en verkopers is maar baie katvoet om nou groot finansiële besluite te neem.“Maar dis belangrik to strike when the iron is hot as jy nie dié geleenthei­d wil misloop nie. Rentekoers­e is die laagste wat dit die afgelope 50 jaar was en as jy enigsins in ’n posisie is om te koop, is dit nou die gulde geleenthei­d, veral vir first-time buyers.“Omdat dit so laag is, kan jy nou kwalifisee­r vir meer krediet met jou selfde salaris én jou betalings sal laer wees.”

Paul Stevens, uitvoerend­e direkteur van Just Property, verduideli­k“verkopers word grootliks gemotiveer deur ekonomiese

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa