Kuier

WENK VAN DIE MAAND

- ALEXANDER BENJAMIN, BISHOP LAVIS

Het jy ’n getroue wenk wat jou al menige keer uit die knyp gehelp het? Stuur ’n WhatsApp na 0607840589 of ’n e-pos na kuier@kuier.co.za met jou wenk, naam en blyplek. As ons jou wenk plaas, kry jy R50. Ons kies ’n Wenk van die Maand. Die wenner wen ’n essence hamper ter waarde van R1 000!

Kies essence se gel nail polish-reeks met ’n vegan formule. Hul produkte is beskikbaar by Dis-Chem, Clicks, Foschini, Woolworths, houseofcos­metics.co.za, Takealot, Superbalis­t, MediRite en SkinMiles. *essence besluit watter produkte in die hamper is.

Gooi stukkies oorblywend­e seep in ’n netsakkie. Maak dit vas aan die binnekant van die toiletbak. Elke keer as die toilet spoel, hou dit die bak skoon en dit ruik lekker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa