Kuier

Ontsluit jou 100%

Krush is 100% vrugte, 100% verfrissen­d, 100% vars – en sal jou tot nuwe hoogtes neem met ’n opwindende kompetisie wat jou potensiaal 100% wil ontsluit.

-

Staan ’n kans om pryse van tot R500 000 los te slaan! Jy kan ook deel wees van Krush se opwindende TVreeks Unlock Your 100%, waar Krush jou kan help om jou potensiaal te bereik en jou drome uit te leef. Of jy nou droom van sing op ’n verhoog, vir ’n beroemde sokkerspan wil speel of sjef wil wees in ’n vyfsterres­taurant, Krush wil daardie droom ontsluit. Koop net ’n Krush en volg die instruksie­s op die houer om in te skryf. Die kompetisie is oop van 1 September 2022 tot 31 Desember 2022. B’s en V’s geld. Krush, gemaak van regte vrugte en verryk met vitamiene, bied heerlike geure soos appel, bessie, lemoen, bosbessie, wortel en lemoen, 6 vrugte en vesel, 6 vrugte en vitamiene, koejawel, veselpersk­e, rooi druiwe en tropiese pons. Vars beskikbaar of in langleweve­rpakking.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa