Kuier

GEBRAAIDE PERI-PERIEN-SUURLEMOEN-PRAWNS

Genoeg vir 4 – 6

-

BESTANDDEL­E

1 kg prawns

Sap van 4 suurlemoen­e 1 koppie peri-peri-sous 1 eetlepel peri-perispeser­ye

1 eetlepel paprika 2 eetlepels knoffel 1 eetlepel tiemie

METODE

Maak die prawns skoon en sny die rugkant oop. Meng die res van die bestanddel­e. Verf die marinade mildelik oor die prawns. Braai dit oor stadige kole vir 3 tot 4 minute aan albei kante.

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa