Kuier

GEURIGE SNOEK OOR DIE KOLE

-

Genoeg vir 4 – 6

BESTANDDEL­E

1 snoek

3 eetlepels knoffel, gekap 2 eetlepels tiemie 4 eetlepels heuning 100 g botter, gesmelt 4 eetlepels visspesery­e

METODE

Geur die snoek met die visspesser­ye. Kook die res van die bestanddel­e in ’n potjie vir 5 minute. Verf die vis met die marinade en braai tot gaar oor matige kole.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa