Kuier

KERRIE HOENDERBOR­SIEEN-P E P PAD E W-SOSATIES

-

Genoeg vir 4 – 6

BESTANDDEL­E

6 hoenderbor­sies, in happiegroo­ttestukke gesny

12 peppadews Sosatiesto­kkies

50 g kerriepoei­er

1 koppie chutney

1 eetlepel rissiepoei­er

’n Hand vol koljander, gekap 2 eetlepels knoffel, gekap ½ koppie balsemieke asyn ¼ koppie suiker

METODE

Ryg die hoender en peppadews om die beurt op die sosatiesto­kkies. Kook die res van die bestanddel­e in ’n potjie op die stoof vir 5 tot 6 minute. Laat die sous afkoel. Pak die sosaties in die marinade en laat dit vir 3 uur marineer. Braai dit oor matige kole tot gaar, maar steeds sappig. Bedien die sosaties met bykos van jou keuse.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa