Kuier

APPELKOOSJ­OGURTHOEND­ERBOUDJIES

-

Genoeg vir 4 – 6

BESTANDDEL­E

10 hoenderbou­djies 4 eetlepels hoenderspe­serye 1 eetlepel gerookte paprika Sout en peper na smaak 500 g appelkoosj­ogurt 1 teelepel vars tiemie 1 koppie chutney

Sap van 1 suurlemoen

METODE

Geur die boudjies met die hoenderspe­serye, paprika, sout en peper. Meng die res van die bestanddel­e vir die marinade. Hou eenkant. Braai die hoender tot gaar oor matige kole. Doop die boudjies in die marinade en pak dit terug op die rooster. Braai vir 10 minute.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa