Kuier

Struktuur van die voet

-

Voete is ledemate aan die onderkant van jou liggaam (kyk gou). Een van jou voete bestaan uit 26 bene: veertien falanksben­e (wat die tone vorm), vyf metatarsal­e bene (plat kant van jou voet) en sewe tarsale bene (wat die hakskeen en enkel vorm). Dit het 33 gewrigte en meer as 100 senings, ligamente en spiere. Elkeen van jou voete word verbind aan die tibia en die fibula (bene in jou been). Elke deel van die voet is baie belangrik, want dit dra by tot die gesondheid en werking daarvan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa