Kuier

Maak die skoene wat jy dra saak?

-

Die soort skoene wat jy dra, maak beslis saak, want dit speel ’n groot rol in die ontwikkeli­ng en gesondheid van jou voete. Dit is daarom belangrik om skoene te dra waarin jou voete gemaklik is. Ongemaklik­e skoene vergroot jou kanse om voetsiekte­s en voetgebrek­e te kry. Skoene moet die regte lengte, wydte en diepte wees sodat jou voete gemaklik kan beweeg, maar ook genoeg ondersteun­ing het. Maak ook seker dat die voorste gedeelte van die skoene nie styf of gepunt is nie. Die skoene moet ook nie te plat of te klein wees nie. Probeer ongemaklik­e skoene vermy, maar as jy móét, moet dit nie vir lank dra nie.

Die volgende is wat die langdurige dra van ongemaklik­e skoene aan jou voete kan doen.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa