Kuier

Algemene Voetgebrek­e en -siektes

-

Eelte en liddorings

Eelte is pynlike, harde verdikking van die vel aan jou voet. Dit kom meestal voor op tone. ’n Liddoring is ’n horingagti­ge verdikking van die boonste vel en dit groei in jou voet. Dit word dikwels veroorsaak deur die drukking en wrywing van toe skoene en skoene wat te klein is.

 ?? ?? Artritis in tone is kroniese inflammasi­e van die gewrigte voor aan jou voet. Die gewrig wat jou groottoon aan die res van jou voet verbind, word veral geraak.
Hipoplasti­ese metatarsus kom voor wanneer een of meer metatarsal­e bene ophou groei. Dit veroorsaak dan dat die een toon baie korter as die ander is. Dit kom meestal in vroue se voete voor, en kan as gevolg van gene, infeksie of trauma aan die voet wees.
Atleetvoet of tinea pedis is ’n soort fungusinfe­ksie. Dit word veroorsaak as voete sweterig is en nie genoeg lug kry nie. Die vel raak skurf en seer, blasies vorm en die vel dop af.
Artritis in tone is kroniese inflammasi­e van die gewrigte voor aan jou voet. Die gewrig wat jou groottoon aan die res van jou voet verbind, word veral geraak. Hipoplasti­ese metatarsus kom voor wanneer een of meer metatarsal­e bene ophou groei. Dit veroorsaak dan dat die een toon baie korter as die ander is. Dit kom meestal in vroue se voete voor, en kan as gevolg van gene, infeksie of trauma aan die voet wees. Atleetvoet of tinea pedis is ’n soort fungusinfe­ksie. Dit word veroorsaak as voete sweterig is en nie genoeg lug kry nie. Die vel raak skurf en seer, blasies vorm en die vel dop af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa