Kuier

Berei voor

-

Oor sy voorbereid­ingsproses sê David:“As ek die kêppie aansit, gaan ek in ’n wêreld waar ek react en praat oor alles wat ek hoor – ’n safe space – waar ek toegang kry tot Joe se gedagtes en ervaringwê­reld”.

Hy en Oscar praat vir ure en ure wanneer dit tyd is vir hulle om Joe Barber saam te stel.“Noudat ons in die rehearsal-tydperk is, praat ons elke dag en gaan deur experience­s en Oscar sal my bel en sê:‘Ek het ’n ding daarso wat ek aan dink en ons kan dié of daai direction gaan’. So, ons weet waarheen die nuwe Joe Barber as ’n show se inhoud heen gaan as mense kom kyk.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa