Kuier

VERDIEN R1 500 MET JOU HARTSTORIE­S

-

’n Mens het ’n sterk hart nodig om al die uitdagings van die lewe aan te durf. Vertel ons jou storie oor daai keer toe jy ’n sterk hart nodig gehad het of lug jou opinie oor ’n onderwerp waaroor jy baie passievol is en jy kan R1 500 verdien. E-pos jou rubriek (800 – 1 000 woorde) en ’n duidelike foto van jouself vir“Wat die hart van vol is”na kuier@kuier.co.za met die woord RUBRIEK in die onderwerpv­eld. As ons jou hartstorie publiseer, ontvang jy R1 500!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa