B­ridg­ton klim die P­re­mier­liga-pun­te­leer

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

B­ridg­ton se eer­ste rug­by­span het een trap­pie op die SWD P­re­mier­liga se pun­te­leer ge­klim, toe hul­le Ma­o­ri’s op die Hei­de­dal-sport­ter­rein in ‘n na­el­byt­stryd met 33-28 ge­wen het.

B­ridg­ton het van die se­wen­de na die ses­de plek uit 10 span­ne op­ge­skuif.

Al d­rie B­ridg­ton se span­ne het Sa­ter­dag 16 Ju­nie as wen­ners Oudts­hoorn toe te­rug­ge­keer. Hul­le twee­de span het met 3425 ge­wen, ter­wyl die der­de span be­ïn­druk het met ‘n 29-8 oor­win­ning.

Bla­de Ja­mes (flank), Ke­a­nin E­sau (heel­ag­ter) en Bran­win Wa­nies (reg­ter­vleu­el, twee) het B­ridg­ton se eer­ste span drieë gaan druk. Ke­a­nin E­sau (heel­ag­ter) het met twee doel­skop­pe en d­rie straf­doe­le ge­slaag.

Vir Ma­o­ri’s is Mars­hel­le Frans (heel­ag­ter), Ce­drick Ry­ne­veldt (reg­ter­vleu­el, twee) en Al­ton Ta­ren­taal (bin­ne­sen­ter) oor vir drieë. Ta­ren­taal was ook met ‘n doel­skop en twee straf­doe­le

suk­ses­vol. Twee­de en der­de span­ne

B­ridg­ton II (34): Drieë: C­her­de­an Fil­lies (heel­ag­ter), Bout­ros May (flank), Ro­ma­no E­werts (slot), Fer­li­mo Sep­tem­ber (bui­te­sen­ter), An­rich Da­niels (reg­ter­vleu­el, twee). T­hi­ron S­tof­fels (skrum­ska­kel) en May was elk suk­ses­vol met n doel­skop.

Ma­o­ri’s II (25): Drieë: Jo-Way­ne Ar­moed (los­ska­kel), Ja­son Mar­tiens (agt­ste­man), Sel­wyn Ja­kobs (plaas­ver­van­ger). Ar­moed slaag ook met twee doel­skop­pe, straf­doel en skep­doel.

B­ridg­ton III (29): Drieë: Den­zil Mey­er (heel­ag­ter), Chri­za­no Ju­li­us (reg­ter­vleu­el), And­re Wil­lem­se (lin­ker­vleu­el), Ros­win van Han­sen (flank), S­haun Bruin­tjies (plaas­ver­van­ger). Autrigh Tie­mie (skrum­ska­kel) het twee doel­skop­pe oor­ge­skop.

Ma­o­ris III (8): D­rie - Mar­lin Fie­lies (los­ska­kel). Fie­lies het ook met ‘n straf­doel ge­slaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.