Oudtshoorn Courant

S yl v ester berg fietsren uitslae

-

Die S yl v ester drie dag berg fietsren is die afgelope naweek in ysige koue en sterk wind aangebied.

Ongeveer 150 ryers het aan die verskillen­de bergfietsr­enne deelgeneem.

Die renne het Vrydag 22 Junie begin en oor drie skofte geduur. Fietsryers het die spoor van Sylvester die leeu, wat hy met sy ontsnappin­g gestap het, deur omliggende plase langs die Karoo Nasionale Park gevolg.

Ryers het ‘n keuse gehad tussen ‘n eendag 20 km-roete, ‘n driedagroe­te bestaande uit ‘n 4 km-tydtoets, 50 kmren en 43 km ren, asook ‘n driedagwed­ren, bestaande uit ‘n 4 km-tydtoets, 90 kmwedren en 70 km-wedren.

Chandré Schultz het die 20 km gewen. In die langafstan­d driedag ren het Leré Stander vasgebyt en is as dameswenne­r gekroon.

Uitslae

Dames: drie skofte algeheel (4 km, 50 km en 43 km)

1. Charlissa Schultz

2. Teresa Bester

3. Corné Serfontein

Mans: drie skofte algeheel (4 km, 50 km en 43 km)

1. Hans Willem Moolman

2. Christiaan van As

3. Dougie Bester Mans

Mans: drie skofte algeheel (4 km, 90 km en 70 km)

1. Jorrie Jordaan

2. Willem Serfontein

3. Phillip de Klerk

Die fondsinsam­eling van die S yl v ester berg fietsren gaan vir ere veldwagter­s se projekte.

 ??  ??
 ??  ?? Jorrie Jordaan het die lang driedagroe­te gewen.
Jorrie Jordaan het die lang driedagroe­te gewen.
 ??  ?? Van links: Willem Serfontein, Phillip de Klerk en Jorrie Jordaan.
Van links: Willem Serfontein, Phillip de Klerk en Jorrie Jordaan.
 ??  ?? Die Sylvester-bergfietsr­en het ryers oor moeilike roetes geneem.
Die Sylvester-bergfietsr­en het ryers oor moeilike roetes geneem.
 ??  ?? Leré Stander was die langafstan­d-dameswenne­r.
Leré Stander was die langafstan­d-dameswenne­r.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa