Oudtshoorn Courant

Sporttoeke­nnings vind eersdaags plaas

-

Dit is weer tyd vir die Oudtshoorn­munisipali­teit se jaarlikse sporttoeke­nningsgele­entheid. Volgens Aurelia Olifant, woordvoerd­er van die munisipali­teit vind dié geleenthei­d Donderdag 29 November om 18:30 by die banketsaal plaas. Vanjaar se gasspreker is Hilton Adonis, bestuurder van afrigting van SA Rugby.

Die finaliste in die onderskeie

kategorieë is:

Sportvrou met gestremdhe­id:

Clarodene Hendricks, Izine Hufke en Tamra Bezuidenho­ut

Sportman met gestremdhe­id:

Gerrit Hendricks, Lorenzo Palanyandi en Denver John

Laerskole sportvrou:

Jada Coetzee, Marlie Ellis en Marsu Jordaan

Laerskole sportman:

Kobus Geyser, Al-Rique Carew, JohnWayne Petersen en Wayden Willemse

Laerskole afrigter:

Ronald Presher en Jaque van Aswegen

Laerskole sportspan:

Laerskool Van Reede Majorettes

Hoërskole sportvrou:

Lynique Blaauw, Charlissa Schultz en Keysha Kortjie

Hoërskole sportman:

Benino Hans en Johan Müller

Hoërskole afrigter:

Megan Presher, Lynn Petersen en Eunique Belelie

Hoërskole sportspan:

Struisies Drum Majorettes, Zibi Stars Fietsry Span, Langenhove­n Gimnasium 0.19 seuns-krieketspa­n en Bridgton Sekondêr Drum Majorettes

Junior sportvrou:

Jacquine Strydom, Daetania De Laan, Anlize Vermeulen en Sarah-Jane Lewis

Junior sportman:

G.W. Lund, Lleythan Smith en Thomas Bell

Senior afrigter:

Ranger Grebe, Corné Bence, Karel Gerhardus en Lionel Prinsloo

Senior span:

Grebes Skopboks Klub, Spring Roses RVK en Adias RVK

Senior sportvrou:

Yolande De Villiers

Senior sportman:

Errol Pretorius, JD Glinister en Rudi Mortlock.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa