Oudtshoorn Courant

Kos eersdaags R4

-

Die Oudtshoorn Courant se prys styg van 1 Februarie 2019 tot R4. Dit is die eerste prysstygin­g in bykans 10 jaar en die besluit is geneem na alles gedoen is om dit te verhoed. Die prysstygin­g is genoodsaak deur die skerp verhoging in die prys van papier asook verspreidi­ngskoste. Ons vertrou dat u dit met ons eens is dat teen net R4 ‘n week, die Oudtshoorn Courant steeds uitstekend­e waarde bied. Besoek

www.oudtshoorn­courant.com om van ons gratis aanlyndien­ste gebruik te maak, of vir volledige digitale toegang deur middel van Press Reader tot jou weeklikse

Oudtshoorn Courant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa