Oudtshoorn Courant

Dagboek

-

Stuur asseblief alle dagboek inskrywing­s na ocsmalls@groupedito­rs.co.za. Merk asseblief duidelik die epos “DAGBOEK” Alle inskrywing­s moet teen Maandae 12:00 gestuur word

2-24 Februarie: Hanepootpl­uk by De Krans Wynkelder. Kontak 044 213 3314.

6 Februarie: Rolbal sakeliga begin by die rolbalbane en vind elke Woensdag vir die volgende vyf weke plaas. Toeskouers welkom.

2 Maart: NG kerk Oudtshoorn-Suid Dankfeesba­saar by Kerksaal. Vleistafel en gebak open om 17:30.Etekaartji­es @R70 vooraf te koop by Kerkkantoo­r. Kontak 044 279 1900. 9-10 Maart: CANSA Relay for Life. Kontak Kantoor 044 272 2724.

21-27 Maart: KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees). Die volledige program is beskikbaar by www. kknk.co.za. Kaartjies kan van 18 Januarie by Computicke­t, Shoprite/ Checkers en House & Home gekoop word. Bespreking­s kan ook aanlyn by www.computicke­t.com gemaak word of deur 0861 915 8000 te skakel. Verblyfbes­prekings kan aanlyn gedoen word, of kontak 044 203 8600.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa