Oudtshoorn Courant

Lategansvl­ei-sokkerspan klop Polisiehoo­gte

- WYNDHAM EWERTS

Die o.15-seunssokke­rspan van Lategansvl­ei het op hul tuisveld verlede Saterdag hul eweknieë van Polisiehoo­gte op Oudtshoorn aangedurf.

Die tuisspan het gemaklik met sewe doele teenoor een gewen. Hierdie wedstryd was die eerste wat in ses maande op diè veld gespeel was.

Famsa se uitvoerend­e hoof, Franzu Bardenost en Phillip Seroux van Oudtshoorn Christelik­e Jeugforum (OCJF), het dié sokkerweds­tryd vir die kinders gereël wat na die tyd met 'n heerlike braai afgesluit is. Die dag was onder streng Covid-19-regulasies gespeel en geen toeskouers was toegelaat nie.

 ?? Foto verskaf ?? Die o.15-sokkerspan van Lateganvle­i het verlede Saterdag hul eweknieë van Polisiehoo­gte op Oudtshoorn aangedurf.
Foto verskaf Die o.15-sokkerspan van Lateganvle­i het verlede Saterdag hul eweknieë van Polisiehoo­gte op Oudtshoorn aangedurf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa