Oudtshoorn Courant

Wedrenspek­e sing weer

- WYNDHAM EWERTS

Plaaslike fietsryers, oud en jonk, het die afgelope naweek hul wielspeke behoorlik laat sing tydens twee pretwedfie­tsry-wedrenne wat Jakhals Events by die Oudtshoorn-ovaalbaan en Klein Karoo Agri se perseel aangebied het. Die wedrenne het Saterdag en Sondag onder streng Covid-19-veiligheid­smaatreëls plaasgevin­d en geen toeskouers was toegelaat nie. Nie-deelnemers moes ook die wedrenne vanuit hul motors kyk.

 ?? Foto’s: Wyndham Ewerts ?? Benino Hans (voor) het die 0.19 afdeling gewen.
Foto’s: Wyndham Ewerts Benino Hans (voor) het die 0.19 afdeling gewen.
 ??  ?? Vrouefiets­ryers in aksie.
Vrouefiets­ryers in aksie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa