Oudtshoorn Courant

Volkskool-leerders haal boogskiets­panne

-

Verskeie leerders van Hoër en Laer Volkskool het ná afloop van die OosKaapse boogskietk­ampioenska­ppe gekwalifis­eer vir deelname aan die nasionale interskole­boogskietk­ompetisie. Beide hul afrigters, Beyers en Carol Cronjé, is in die Oos-Kaapse alumnispan opgeneem.

 ?? ?? Leerders van Hoër Volkskool wat in die Oos-Kaapse A-boogskiets­pan opgeneem is, is van links: Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht, Beyers Cronjé (afrigter), Lieben Bekker en John Read.
Leerders van Hoër Volkskool wat in die Oos-Kaapse A-boogskiets­pan opgeneem is, is van links: Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht, Beyers Cronjé (afrigter), Lieben Bekker en John Read.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa