Oudtshoorn Courant

Medaljes vir leerders

-

Drie leerders van Laerskool Wesbank, Elizabeth de Waal, Fourie Delport en Zerwich Westraad, het die afgelope naweek in George aan Tennis Suid-Afrika se mini 5-tennistoer­nooi deelgeneem en uitstekend gevaar. De Waal het ‘n silwermeda­lje in die D12dubbels­afdeling verower, terwyl Delport en Westraad albei ook ‘n silwermeda­lje in die S12-afdeling ingepalm het.

 ?? ??
 ?? ?? Fourie Delport (links) en Zerwich Westraad.
Elizabeth de Waal
Fourie Delport (links) en Zerwich Westraad. Elizabeth de Waal

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa