Oudtshoorn Courant

Twee goue medaljes vir Geo Bruintjies

-

Geo Bruintjies, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, het verlede Saterdag twee goue medaljes by Karate SA se ligakampio­enskappe 2 in Kaapstad by die militere basis in Wynberg ingepalm. Bruintjies is van Dysselsdor­p en is ook 'n lid van die Jikkaido-karateklub. Hy is ook vanjaar Hoërskool Oudtshoorn se o.15rugbykap­tein.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa