Oudtshoorn Courant

1.95 Properties land in Oudtshoorn

-

Hi Oudtshoorn, 1 nine 5 Properties is hier!

Verbeel jou jy kan tot en met 75% op agentekomm­issie spaar wanneer jy jou huis verkoop

1 nine 5 Properties is in Kaapstad gestig en word sedert 2016 deur ‘n dinamiese pa en seun duo bestuur. Ons bied ‘n gespesiali­seerde diens aan wat daarop gebaseer is om ons kliënte eerste te stel en geld te spaar.

- Agentekomm­issie kan soveel as 7.5% wees, ons vra slegs 1.95% - hoe verskil ons van ander eiendomsma­atskappye?

Die besigheids­benadering wat ons volg, is ontwerp om ons kliënte te bevoordeel op 'n platform wat glad en doeltreffe­nd verloop. Met die nuutste tegnologie en infrastruk­ture kan ons oorhoofse kostes so laag as moontlik hou. Ons virtuele personeel werk vanaf enige area en daarom kan ons spaar op kantoorhuu­r en franchise kostes - tot voordeel van ons kliënte. Alhoewel ons 'n laer kommissiep­ersentasie hef wanneer jy jou huis verkoop, lewer ons dieselfde diens as wat jy by enige ander agentskap sou ontvang – die verskil is dat jy meer geld in jou sak kry!

Chrisma Oosthuysen, eiendomsag­ent

Vir solank as wat Chrisma kan onthou is sy by bemarking betrokke. Sy betree die eiendomsbe­dryf in 2019 as administra­tieween verhurings­beampte. Haar passie is om die beste diens aan haar kliënte te lewer en om met integritei­t die stempel van 1 nine 5 Properties in die Eden omgewing af te druk. Haar visie is dat 1 nine 5 Properties ‘n huishoudel­ike naam word en op die lippe van elke verkoper en koper sal wees omdat hulle die ervaring van groot besparings en uitsonderl­ike diens beleef het. Chrisma sien daarna uit om verder op die gehalte diens wat haar kliënte al van haar ontvang het, te bou - “going above and beyond.” Verhoog die verkoop van jou eiendom met ‘n eiendomsko­mmissie-aanbod

van slegs 1.95% Kontakbeso­nderhede: Oudtshoorn: Chrisma Oosthuysen,

064 750 5946, chrisma@1nine5.co.za Kaapstad: Barry Bester, 060 706 4445, barry@1nine5.co.za

George: Maak eersdaags oop in George

Ons word met Property Practition­ers Regulatory Authority, CMA Info, Private Property, Property24, Cape Holdings Home Loans en ESI Attorneys geassosiee­r en is 'n geakkredit­eerde gelisensie­erde eiendomsag­entskap.

 ?? ?? Van links is Chrisma Oosthuysen (kandidaat eiendomspr­aktisyn), Mark Bester (eiendomspo­rtefeuljeb­estuurder), Barry Bester (hoof eiendomspr­aktisyn) en Jean-Claude Oosthuysen (kandidaat eiendomspr­aktisyn).
Van links is Chrisma Oosthuysen (kandidaat eiendomspr­aktisyn), Mark Bester (eiendomspo­rtefeuljeb­estuurder), Barry Bester (hoof eiendomspr­aktisyn) en Jean-Claude Oosthuysen (kandidaat eiendomspr­aktisyn).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa