Oudtshoorn Courant

SWD Golden Games doen dit wéér

- SONIA WAHL

OUDTSHOORN - Die SWD Golden Games het op 27 Oktober by die De Jagersport­kompleks plaasgevin­d. Deelnemers van 60 jaar en ouer het ondermeer aan baanitems soos die 500 m-flinkloop, eentjie-stap, en gooi-die-bal-deur-die-ring, en velditems soos rugby-balgooi en jukskei deelgeneem. Hierdie deelnemers wat in Augustus aan die Eden Golden Games deelgeneem het en van Riversdal, Mosselbaai, George, Knysna, Plettenber­gbaai en Oudtshoorn kom, het deurgedrin­g na die SWD-byeenkoms. Die Dare to Care-trompoppie­s van Dysselsdor­p het soos gewoonlik die verrigting­e met hul roetine geopen.

Uitslae:

800 m (mans 60 tot 69 jaar oud) George - eerste plek

Johan Meyer - tweede plek

800 m (mans 70 plus jaar oud) George - eerste plek

Mosselbaai - tweede plek

200 m (dames 60 tot 69 jaar oud) George - eerste plek

Mosselbaai - tweede plek

Bitou - derde plek

200 m (mans 60 tot 69 jaar oud) Knysna - eerste plek

Bitou - tweede plek 200 m (mans 70 plus jaar oud) Knysna - eerste plek

Bitou - tweede plek

400 m (Dames 60 tot 69 jaar oud) Knysna - eerste plek

400 m (mans 60 tot 69 jaar oud) George - eerste plek Geoffrey Toll - tweede plek Jeffrey Sass - derde plek

100 m (dames 60 tot 69 jaar oud) Mosselbaai - eerste plek Rebecca Delport - tweede plek Bitou - derde plek

100 m (mans 60 tot 69 jaar oud) Oudtshoorn - eerste plek

George - tweede plek

Hessequa - derde plek

100 m (dames 70 plus jaar oud) Hessequa - eerste plek

Bitou - tweede plek

100 m (mans 70 plus jaar) Marthinus Pieter - eerste plek Hessequa - tweede plek Oudtshoorn - derde plek

500 m flink loop (dames (60 - 69 jaar oud) George - eerste plek

Hessequa - tweede plek Mosselbaai - derde plek

500 m flinkloop (dames 70 plus jaar oud) George - eerste plek

Bitou - tweede plek

Hessequa - derde plek

500 m flinkloop (mans 60 - 69 jaar oud) Hessequa - eerste plek Mosselbaai - tweede plek Oudtshoorn - derde plek

500 m-flinkloop (mans 70 plus jaar oud) Oudtshoorn - eerste plek

4 x 100 m-aflos (Dames 60 - 69 jaar oud) Mosselbaai - eerste plek Hessequa - tweede plek

4 x 100 m-aflos (mans 60 - 69 jaar oud) Mosselbaai - eerste plek

4 x 100 m-aflos (mans 70 jaar plus) George - eerste plek

Hessequa - tweede plek

 ?? Foto: Sonia Wahl ?? Vrouedeeln­emers besig met die flinkstapi­tem.
Foto: Sonia Wahl Vrouedeeln­emers besig met die flinkstapi­tem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa