GHOLF UITSLAE
se belange in ag te neem.
• Belangstellendes kan die klub by 028 713 3056 of 082 852 0464 vir enige navrae of besonderhede oor tariewe en bepalings vir die res van die jaar kontak. Besoek ook die webwerf by www. riversdalgolfclub.co.za vir algemene inligting.
Stilbaai Sundowner (Vrydag): Dames - 1. Winnie le Roux (21); 2. Melinda Gravett (19). Mans 1. Ben Wentzel (20); 2. Gert Willemse (20); 3. Richard Peasy (19); 4. Jannie van der Nest (19).
Monthly Medal (Saterdag): Mans - A-afdeling: Dave Gravett (68); B-afdeling: André Kruger (70). Dames A-afdeling: Winnie le Roux (68); B-afdeling: Yvette du Plessis (74).
• Belangstellendes kan die klub by 028 754 2625 kontak, epos info@stilbaaigolf.co.za of besoek hul webtuiste by www.stilbaaigolfclub.co.za vir meer inligting.