LIGA BEPALINGS
HESSEQUA Die wedstrydbepalings vir Saterdag 22 Julie in die onderskeie SWDRU ligas is soos volg:
Presidentsliga, (Langebergstreek) (Tuisspanne eerste): Arrows (Slangrivier) teen Riversdal Blues; Zoar United teen Albertinia Rangers; Riversdal Dorp teen Heidelberg en Black Birds (Vanwyksdorp) teen Ladismith. Seagulls (Stilbaai) het ‘n loslootjie.
Premierliga
(Tuisspanne eerste): Silver Stars teen Bridgton; Maori’s teen Progress; Crusaders teen Barbarians; Blanco teen Groot-Brakrivier en Evergreens teen NMMU.
Puntestand (tot op 10 Julie)
Beide Heidelberg se eerste en tweede spanne is tans die voorlopers in hul onderskeie afdelings.
Eerste spanne
1. Heidelberg (56); 2. Albertinia Rangers (49);
3. Zoar United (41); 4. Riversdal Blues (31);
5. Riversdal Dorp (27); 6. Ladismith (25); 7. Arrows (24); 8. Seagulls (22) en 9. Black Birds (12).
Tweede spanne
1. Heidelberg (52); 2. Albertinia Rangers (45); 3. Riversdal Blues (40); 4. Seagulls (39);
5. Arrows (37); 6. Ladismith (23); 7. Riversdal Dorp (17); 8. Black Birds (11) en 9. Zoar United (8). (Clive Pretorius, korrespondent).