Suid-Kaap FORUM

Funksie ten bate van hospitaal

-

RIVERSDAL Die Riversdal-hospitaalr­aad bied ‘n fondsinsam­elingsfunk­sie aan op Vrydag 23 Februarie om 18:30 in die NG Kerk Riverdal-Wes se saal.

"Die funksie is vir die verbeterin­g en verfraaiin­g van die sale en ablusieger­iewe van pasiënte, asook sekere behoeftes van die personeel," verduideli­k die voorsitter van die raad, Jennifer Hartnick. Die gemeenskap word uitgenooi om hierdie inisiatief te ondersteun. Kaartjies sluit ‘n buffet-ete, musiekvert­oning en gelukstrek­kings in. Kaartjies is beskikbaar by Pieter April, dr. Van Tonder, dr. Kleynhans (hospitaal), asook past. Pietie Pieterse en ds. Deon Beyers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa