Suid-Kaap FORUM

Ligte sneeu op berge

-

Die ysige koue kom nie net vanaf die Kaapse kant of selfs die Swartberge aangewaai nie, maar Heidelberg en Albertinia is met ‘n dun lagie sneeu bedek. Hierdie foto is deur Mariska Visagie op die plaas Wydersrivi­er buite Albertinia geneem.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa