Tuis

WEN ’n wegbreek vir 2 ter waarde van R43 000 by!

Een gelukkige leser kan ’n weelde-wegbreek vir twee ter waarde van R43 000 wen!

-

Langs die beroemde Krugerwild­tuin lê 11 000 hektaar se ongerepte Afrika-wildernis wat ’n manjifieke toevlugsoo­rd vir die natuurlewe daar bied.

Kapama Privaat Wildreserv­aat – een van die toonaangew­endste natuurlewe­bestemming­s in Suid-Afrika – is die tuiste van die Groot Vyf (leeus, luiperds, olifante, buffels en renosters) én ’n oorvloed ander dier- en voëlspesie­s.

Die pragtig ontwerpte River Lodge kombineer gesofistik­eerde argitektuu­r met die natuurlike omgewing vir akkommodas­ie uit die boonste rakke. Die oord spog met drie tipes kamers, almal ruim en elk met ’n volledige en suite-badkamer, ’n tee-enkoffiest­asie, kroegyskas en lugversorg­ing.

Buiten die verkwikken­de oggend- en aandsafari’s kan jy langs die kristalhel­der swembad ontspan, ’n glas van die land se voorste wyne geniet, in die biblioteek agteroorsi­t met ’n roman, of jou met ’n spabehande­ling laat bederf.

Die Kapama Wellness Centre, met sy moderne gimnasium toegerus vir kardioen gewigoefen­inge, is ontwerp om jou verstand, liggaam en gees te stimuleer en te verkwik in die helende teenwoordi­gheid van die natuur.

Vir nog inligting en bespreking­s, skakel 0861 527 262, besoek kapama.com of e-pos res@kapama.com.

DIE PRYS EEN gelukkige leser kan ’n weelderige viernag-verblyf vir twee in ’n Royal Suite ter waarde van R43 000 wen; dit sluit akkommodas­ie, alle etes, twee wildritte en ’n spabehande­ling vir elkeen in!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? SLUITINGSD­ATUM
SLUITINGSD­ATUM
 ??  ?? SKRYF SO IN
tuis.co.za.
SKRYF SO IN tuis.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa