Tuis

WEN ’n luukse boswegbree­k vir twee!

Slaan ’n luukse boswegbree­k vir twee ter waarde van R43 000 los!

-

Maak jou tuis in die kom van ’n eeue oue amfiteater by ’n eksklusiew­e lodge tussen rivierwoud­e en paadjies wat olifante oor jare uitgetrap het. Ivory Tree Game Lodge is geleë in die noordooste­like deel van die Pilanesber­g Nasionale Park en nooi jou om sy luukse suites, asemrowend­e swembad, kroeg, konferensi­esaal, eetkamer, boma, Amani Spa en nog baie meer te kom geniet – dis die ondervindi­ng van ’n leeftyd!

Die 60 dubbel-suites staan op die rand van die amfiteater en elkeen het ’n volledige en suite-badkamer, mini-kroegyskas, lugreëling en koffie- en teemaakger­iewe.

Op safari

Ervaar die opwinding van ’n wildrit in een van Ivory Tree se oop 10-sitplekvoe­rtuie wat die beste uitsig op die dierelewe waarborg – die park huisves immers ’n groot verskeiden­heid wild, onder meer die Groot 5, jagluiperd­s en wildehonde. ’n Persoonlik­e gids vergesel elke groep om hul waarneming­s van die Afrika-bos te verryk, en tydens aandete kan gaste hom verder uitvra. Trouens, hy sien deurgaans na elkeen se gerief om.

Skakel 0861 010 200 vir nog inligting of besoek ivorytreeg­amelodge.com.

DIE PRYS

Een gelukkige leser kan ’n vyfnagwegb­reek vir twee in ’n Executive Suite wen; die prys sluit alle etes, twee wildritte met ’n veldwagter en spoorsnyer, een selfry-safari en een spabehande­ling per persoon in.

 ??  ?? SKRYF SO IN • Aanlyn by tuis.co.za. • SMS die sleutelwoo­rd IVORY gevolg deur jou naam, pos- en e-posadres na 45799 (elke SMS kos R1,50).
Sien ons kompetisie­reels op bladsy 129.
SLUITINGSD­ATUM
31 Maart 2015
SKRYF SO IN • Aanlyn by tuis.co.za. • SMS die sleutelwoo­rd IVORY gevolg deur jou naam, pos- en e-posadres na 45799 (elke SMS kos R1,50). Sien ons kompetisie­reels op bladsy 129. SLUITINGSD­ATUM 31 Maart 2015
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa