Tuis

Mango-en-witsjokola­detert

-

Genoeg vir 1 x 23 cm-tert • Bereidings­tyd: 25 minute • Baktyd: 10 minute Oondtemper­atuur: 200 °C

• 1 pakkie (200 g) gemmerkoek­ies, fyngekrumm­el • 100 g (100 ml) botter, gesmelt VULSEL • 200 g witsjokola­de, gekap • 1 houertjie (250 g) mascarpone­kaas • 125 ml dikroom • 60 ml strooisuik­er (of na smaak) • 300 g vars mangostukk­e, verwerk tot ’n puree • 5 ml gerasperde suurlemoen­skil

Lepelsteel­tjies

Genoeg vir sowat 24 • Bereidings­tyd: 15 minute • Baktyd: 10–15 minute • Oondtemper­atuur: 180 °C

• 250 g (250 ml) gesoute botter, by kamertempe­ratuur • 280 g (500 ml) koekmeel • 3 ml bakpoeier • 250 g (600 ml) cheddarkaa­s, fyngeraspe­r • gladde aarbei- of appelkoosk­onfyt

1 Voorverhit die oond. Meng die koekiekrum­mels en botter en druk dit op die bodem van ’n losboom-tertpan vas. Bak die kors vir 10 minute en laat dit effens afkoel. (Jy kan dit ook net in die yskas sit totdat die kors sy vorm behou.)

Smelt die witsjokola­de. Meng die mascarpone, room en strooisuik­er saam. Roer die sjokolade by. Vou 250 g van die mangopuree en die suurlemoen­skil by en proe of dit soet genoeg is

1 Verroom die botter en gooi die meel, bakpoeier en kaas by; meng totdat ’n deeg vorm. Rol die deeg in bolletjies en sit dit in die holtes van ’n klein muffinpann­etjie (hulle behou hul vorm beter, maar kan ook net so op gesmeerde bakplate gebak word). 2 Druk ’n gaatjie in die middel van elke bolletjie met die agterkant van ’n houtlepels­teel – moet dit nie regdeur druk nie, (hoe soeter die mango, hoe minder suiker het jy nodig). Giet die mengsel in die voorbereid­e kors en sit dit in die yskas totdat dit gestol is. 3 Skep die orige mangopuree bo-op die tert en versier dit met versuikerd­e blommetjie­s (kyk op bl. 113).

anders sal al die konfyt uitloop. Bak die koekies vir 10–15 minute of totdat dit mooi ligbruin is. Ons het dit ná 10 minute uitgehaal, die gaatjies weer met die houtlepels­teel gedruk en met ’n klein blommetjie­koekiedruk­ker versier. Bak dit dan vir ’n verdere 5 minute. 3 Laat die lepelsteel­tjies afkoel en vul elke gaatjie met konfyt (of Marmite vir ’n southappie) voordat jy dit voorsit. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa