Tuis

Die geheim is uit

-

In Oktober vind die vierde Spier Secret Festival op die nuut opgeknapte Spier Werf plaas. Op Vrydag hou plaaslike en internasio­nale kos- en wynkenners praatjies vir klein groepe (koop kaartjies by Die jaarlikse Spier Werf-mark op Saterdag beloof oudergewoo­nte Spier-wyne, heerlike eetgoed en plaasaktiw­iteite vir die kinders. Kyk by

webtickets.co.za). 31 Oktober

SPESIALE AANBOD!

30 Oktober

spier.co.za.

Bederf jouself met ’n ongeëwenaa­rde plaaservar­ing. Vanaf R988 per volwassene per nag kry jy twee nagte verblyf in ’n Signature Room by die Spier-hotel. Dit sluit ontbyt en aandete in, ’n unieke koservarin­g by Eight (’n plaas-tot-tafelresta­urant), ’n wynproeses­sie en ’n spabehande­ling in. Om te bespreek, e-pos reservatio­ns@spier.co.za.

Hou dit koel

Two Oceans se reeks heerlike vars rooi- en witwyne bied bekostigba­re gehalte. Danksy die warm son en koel seebriese van die Kaap, word die druiwe stadig ryp; dit verdiep hul geur en verseker goed gebalansee­rde wyne vir jou genot.

Twintig gelukkige lesers kan elk ’n geskenkpak met twee bottels Two Oceans-wyn en ’n koelsak ter waarde van R180 wen. SMS die woorde TWO OCEANS en jou naam, pos- en e-posadres na 45799 (elke SMS kos R1,50).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa