Tuis

Varkrepies met aartappels en balsemieka­syn

-

Hoenderpas­taslaai Onder R130 • Genoeg vir 4 • Bereidings­tyd: 25 minute Gaarmaakty­d: 20 minute

• 250 g vinkelboll­e (3 klein of 1 groot) • 400 g (sowat 4 groot) murgpampoe­ntjies • 200 g peul-ertjies (mangetout) • 500 ml gaar pastaskulp­e • 4 gaar hoenderbor­sies, in repe gesny

1

Klits die slaaisousb­estanddele saam tot gemeng, en geur na smaak met sout en peper.

Gebruik ’n mandolien of ’n baie skerp mes en sny die vinkel in baie dun skyfies; meng ’n bietjie slaaisous deur. Sny die murgpampoe­ntjies ook papierdun en meng ’n bietjie slaaisous deur. Sny die ertjies elk in drie skyfies en pak dit saam met die gemarineer­de vinkel en murgpampoe­ntjies op ’n bakplaat. Rooster dit onder ’n voorverhit­te element totdat die puntjies begin swart word – dit sal sowat 10 minute duur.

Meng nou die geroosterd­e groente deur die pasta en hoender, sprinkel die olywe, neute en slaaiblare oor en sit voor met die orige slaaisous indien verkies.

2

3

• 100 g swart olywe, ontpit • 100 g gemengde neute • ’n hand vol babaslaaib­lare en kruie SLAAISOUS • 4 ansjovisfi­lette, fyngekap • 50 ml rooiwynasy­n • 150 ml olyfolie • 10 ml Dijonmoste­rd Onder R120 • Genoeg vir 4 • Bereidings­tyd: 20 minute Gaarmaakty­d: 45 minute • Oondtemper­atuur: 180 °C

• 600 g varkrepe (soos varklies) • 30 ml olyfolie • 2 knoffelhui­sies, fyngekap • 2 cm vars gemmer, geskil en gekap

1

Meng die varkrepe met die olie, knoffel, gemmer, brandrissi­e en asyn en laat dit vir 10 minute (langer as jy tyd het) staan. Braai dit dan in ’n warm pan tot goudbruin oraloor.

Voorverhit die oond. Dreineer die aartappelt­jies en druk hulle effens plat sodat hulle net-net oopbars (gebruik ’n aartappeld­rukker hiervoor, want die aartappels is warm). Skep die aartappels in ’n oondrooste­rpan, sit ’n draadrakki­e bo-oor en rangskik die vleis, tamaties en ui daarop. Drup die oorblywend­e marinade oor en geur met sout en peper. Bak vir 30 minute of tot gaar. Vir ’n bros resultaat, rooster die aartappels liggies onder die roosterele­ment. Sit voor met groenboont­jies.

2

• 1 rooi brandrissi­e, fyngekap • 30 ml balsemieka­syn • 700 g aartappelt­jies, gekook tot net gaar • 300 g kersietama­ties • 1 groot ui, in wiggies gesny

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa