Tuis

Steurgarna­le oor die kole

58

-

Wyle oupa Willem, Carlo se pa, het die kinders geleer vis eet. “Tot vandag toe nog glo hulle alle vis is Oups Willem Jot s’n! Dis hoekom hulle so graag steurgarna­le eet, ter herinnerin­g aan hom,” sê Corné.

Smelt ’n groot klont kole. Voeg gekapte

in ’n pan oor die en ’n paar by. Roer die skoongemaa­kte by sodra die botter begin skuim en braai tot alkante pienk. So maklik soos dit.

1 Meng die koljander, swartpeper­korrels en rissievlok­kies in ’n vysel of druk dit met die agterkant van ’n koksmes fyn. Voeg die olyfolie by en vryf die filet met die spesery-olie tot oraloor bedek. Plaas die filet in ’n bak, bedek met kleefplast­iek en marineer vir ’n uur of wat terwyl die vuur kole maak. 2 Maak seker die vleis is by kamertempe­ratuur en die kole lekker warm. Braai die filet vir sowat 20–30 minute, na gelang van hoe jy daarvan hou. Verf met ’n leksel braaisous as jy wil hê die vleis moet glans kry, maar onthou die pesto is reeds geurig. Wanneer die vleis reg is, geur goed met sout en laat die vleis vir 15 minute rus voordat dit voorgesny word. Pak die skywe op ’n dienbord en drup die pesto mildelik oor. Sprinkel die basiliebla­re oor en sit voor by kamertempe­ratuur.

Gebruik gekoopte brooddeeg en braai roosterkoe­ke hierby.

1 Klits die eiers tot lig en donsig in ’n groot mengbak oor ’n kastrol met kokende water – dit is belangrik dat die mengbak nie aan die water raak nie. Voeg die water en asyn by terwyl jy aanhoudend klits. 2 Meng die suiker, gelatien, mosterd, borrie, sout en peper. Roer dit by die eiermengse­l en hou aan klits oor kookwater tot verdik. Haal die mengbak van die kastrol af en klits tot die bak afgekoel en die mengsel louwarm is (anders maak dit roereier). 3 Vou die room by die mosterdmen­gsel in en giet dit in ’n ringvorm wat met koue water uitgespoel is. Sit dit in die yskas tot gestol. Keer uit op ’n mooi dienbord en versier met bloubessie­s en ment.

 ??  ?? botter knoffel suurlemoen­wiggies steurgarna­le Bykos
botter knoffel suurlemoen­wiggies steurgarna­le Bykos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa