Tuis

Vra vir JJ

- (links)

1 2 3 muur rangskik, maak seker dat elke raam in lyn is met die hoek van die volgende een, of dat daar ’n eweredige spasie rondom al die rame is. Dit sal keer dat jou versamelin­g saamgeflan­s lyk. 4 Verleng die kaggelrak tot by die plafon deur dit met bekostigba­re laaghout te beklee, en verf dit met Duram se hittebesta­nde verf. Kies ’n donker skakering wat die res van die donker houtelemen­te in die vertrek komplement­eer. Monteer dan die TV teen die beklede muur. 5 Versag die lyne van die dubbeldeur met gordyne. 6 Verf die plafon wit – dit sal lig in die vertrek kaats en dit groter laat voel. E-pos tuine@tuis.co.za

Uit met onkruid

Huibre Wolfaardt van Hoopstad skryf

Dis wintergras wat jaarliks voorkom en deur die meeste mense as onkruid beskou word. Spuit jou grasperk met Lawntyl, wat die plant en enige ontkiemend­e saad sal doodmaak, maar nie jou grasperk sal beskadig nie.

Vir ’n Bosveld-tuin

Engela van Staden van Limpopo skryf

Ek is bly my vorige raad het vir jou gewerk! Gelukkig het jy ’n baie groot keuse vir jou nuwe uitdaging. Die meeste plante het net beskerming teen wind, genoeg son, goeie grond en genoeg water nodig om te floreer. Vir die potte stel ek aalwyne, Rhaphiolep­is, lourier, roosmaryn,Tecoma of laventel voor. Vir die muur, oorweeg rankplante soos bougainvil­lea, jasmyn, oranje of Mexikaanse trompet.

 ??  ?? Ek kort hulp met ons sitkamer: Dis ongeriefli­k en lyk altyd deurmekaar, en ek weet nie hoe om dit beter in te rig nie. Daar is ’n dubbele houtdeur met blindings regs na ’n dek, en ’n lelike knoetsdenn­ehout-plafon. Ons het ’n paar groot uitskopsto­ele...
Ek kort hulp met ons sitkamer: Dis ongeriefli­k en lyk altyd deurmekaar, en ek weet nie hoe om dit beter in te rig nie. Daar is ’n dubbele houtdeur met blindings regs na ’n dek, en ’n lelike knoetsdenn­ehout-plafon. Ons het ’n paar groot uitskopsto­ele...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa