Caesarstone-blaaie se drie nuwe ontwerpe lyk soos natuurlike klip – perfek as jy jou kombuis wil opkikker. Daar is Moorland Fog met sy granietvoorkoms, die liggrys agtergrond en donkergrys are van Montblanc en die rou, ruwe Rugged Concrete (op die foto, sowat R4 000/m² vir ’n 20 mm-blad). Besoek caesarstone.co.za.