Tuis

Wat jy nodig het

-

GEREEDSKAP

• staallinia­al • handwerkme­ssie of skêr • snymat • potlood • maatband • waterpas

INKOPIELYS

• selfklewen­de viniel in drie kleure van jou keuse (beskikbaar by Maizey Plastics) • witbordpen­ne • seshoekige patroon

Projeknota­s

• Jy kan dieselfde effek verkry met swartbord-viniel (ook beskikbaar by Maizey Plastics), of jy kan die seshoeke op die muur met swartbordv­erf aanbring. • Anders kan jy akriel-muurverf in die kleur van jou keuse gebruik en ’n deursigtig­e swartbord-bolaag bo-oor aanwend (beskikbaar by The Deckle Edge).

 ??  ?? 1 Laai die patroon af by tuis.co.za of maak jou eie, druk dit uit en sny die vorms uit. 2 Trek die patroon op die agterkant van die selfklewen­de viniel af. Jy sal drie nodig hê vir die maand se naam, 25 vir die weeksdae en 10 vir die naweke. Sny die...
1 Laai die patroon af by tuis.co.za of maak jou eie, druk dit uit en sny die vorms uit. 2 Trek die patroon op die agterkant van die selfklewen­de viniel af. Jy sal drie nodig hê vir die maand se naam, 25 vir die weeksdae en 10 vir die naweke. Sny die...
 ??  ?? 5 Wenk Trek die agterkante van die plakkers af en plak dit teen die muur terwyl jy enige borrels uitvryf. 6 Skryf die maande en datums op die seshoeke met witbordpen­ne. Nou kan jy almal se afsprake daar aanteken.
5 Wenk Trek die agterkante van die plakkers af en plak dit teen die muur terwyl jy enige borrels uitvryf. 6 Skryf die maande en datums op die seshoeke met witbordpen­ne. Nou kan jy almal se afsprake daar aanteken.
 ??  ?? 4 Gebruik die waterpas om seker te maak die seshoeke lê in reguit lyne teen die muur. Ons het ook ’n 15 mm-spasieerde­r gemaak sodat die ruimtes tussen die seshoeke ewe groot is.
4 Gebruik die waterpas om seker te maak die seshoeke lê in reguit lyne teen die muur. Ons het ook ’n 15 mm-spasieerde­r gemaak sodat die ruimtes tussen die seshoeke ewe groot is.
 ??  ??
 ??  ?? 3 Meet en merk waar die kalender teen die muur moet kom; dit sal sowat 1,2 x 1,6 m in beslag neem.
3 Meet en merk waar die kalender teen die muur moet kom; dit sal sowat 1,2 x 1,6 m in beslag neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa