Tuis

Kos & drank vir die siel

Bly koel dié somer met yskoue drankies en prettige bykomstigh­ede.

-

PROPPERSE PARTYTJIE

Die keramiekku­nstenaar en kranige huiskok Louise Gelderblom se versamelin­g resepte in The Book Club Cookbook: Eat Your Words (R320, Quivertree) is net wat jy nodig het om ’n gesellige kuier met min moeite aan te bied. Met resepte vir alles van eenvoudige soppe en ’n loslitmaal­tyd van antipasti tot ’n driegang-fees kan jy geregte berei voor jou gaste opdaag – en só rustig saamkuier!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa