Oplossing vir Blokraai nr. 106
Kompetisiereëls 1 Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die kompetisies deelneem, buiten werknemers van Media24, die kompetisieborge, hul filiale, advertensie- en promosieagentskappe en hul gesinslede. 2 Pryse word toegeken aan die eerste korrekte inskrywings wat getrek word en wenners sal telefonies of per e-pos in kennis gestel word. 3 SMS-kompetisiewenners word lukraak uit al die SMS-inskrywings gekies. 4 Die organiseerders se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. 5 Pryse kan nie verander, oorgedra, uitgestel of vir kontant geruil word nie. 6 Die onus rus op kliënte om die pryse te verskaf. Tuis kan nie verantwoordelik gehou word vir probleme met en vertragings in die gestanddoening van die pryse nie. 7 Pryse moet binne 6 maande ná kennisgewing opgeëis word; uitstel sal slegs verleen word indien die borge skriftelik daartoe instem.