Tuis

Kom kuier saam by Johannesbu­rg se Homemakers Expo!

-

Vir jare is Tuis al ’n instelling by die HOMEMAKERS Expo in Kaapstad – en dié jaar kies ons ook koers Johannesbu­rg toe! Net soos by die Kaapse ekspo sal die span besoekers trakteer op gratis demonstras­ies in die Tuis-teater. Kuier saam en geniet koffieproe­ë, kosdemonst­rasies en ’n wyn-meesterkla­s – en sluit die dag op ’n hoë noot af met ’n jenewer-proe!

Wat gebeur wanneer ...

Koffie-proe met Nespresso Donderdag, Vrydag, Saterdag, Sondag 11:00–11:45

Kookdemons­trasies

in ons toetskombu­is, in samewerkin­g met VIA Donderdag, Vrydag, Saterdag, Sondag 12:30–13:30

Krytverfde­monstrasie­s

saam met Tjhoko Paint – verf soos ’n kenner! Donderdag, Vrydag, Saterdag, Sondag 14:00–15:00

Wynproe

Neem deel aan ’n meesterkla­s saam met Vrede en Lust Donderdag, Vrydag, Saterdag 16:00–17:00 en Sondag 15:15–16:15

Spesiale aanbieding­e by die ekspo

Teken in op Tuis en bespaar 50%: Dié aanbod is net geldig vir intekening­e op die drukuitgaw­e, en jy moet by die Johannesbu­rgse HOMEMAKERS­ekspo jou papierwerk doen en betaal. As jy een van ons spesiale uitgawes soos Tuis Verf Dit of Tuis Opknap misgeloop het, kan jy een by die ekspo koop solank voorraad hou. Die Maart-uitgawe sal teen net R25 te koop wees!

 ??  ?? Die Johannesbu­rg HOMEMAKERS Expo is van 22 tot 25 Februarie in die Ticketpro Dome in Northridin­g. Kaartjies kos R100 vir volwassene­s en R50 vir pensioentr­ekkers (kinders onder 12 kan gratis ingaan).
Die Johannesbu­rg HOMEMAKERS Expo is van 22 tot 25 Februarie in die Ticketpro Dome in Northridin­g. Kaartjies kos R100 vir volwassene­s en R50 vir pensioentr­ekkers (kinders onder 12 kan gratis ingaan).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa