Tuis

WEN ’n Philips Airfryer ter waarde van R4 999

Tien lesers ken elk ’n Philips XXL Airfryer van R4 999* losslaan!

-

Dit bly maar moeilik om in die vakansiety­d te probeer gewig verloor, maar om jou gewig te handhaaf nadat jy die wintervetj­ies afgeskud het, hoef glad nie ’n stryd te wees nie!

Dis ’n algemene misvatting dat ’n gesonde leefstyl noodwendig beperkend is – jy behoort nog steeds jou gunsteling­kosse te kan geniet sonder om skuldig te voel daaroor. Die feestyd gaan immers oor goeie tye saam met familie en vriende. Met die Philips Avance Collection XXL Airfryer kan jy dit beslis doen.

Danksy gevorderde vetverwyde­ringstegno­logie is dit die kragtigste Airfryer nog, en help dit jou om gesonde smulkos tuis te berei. Die nuwe Twin TurboStar-tegnologie laat die warm lug in die Philips Avance Collection XXL Airfryer soos ’n tornado deur die braaimandj­ie tol; dit onttrek die vet uit die kos, maar behou al die sappe en geur. Dis die gesondste manier om kos te braai!

Die Philips Avance Collection XXL Airfryer spog ook met ’n 40% groter weerkaatse­nde oppervlak wat kos egalig laat gaar word, en ’n doeltreffe­nde roosterele­ment wat verseker dat alles mooi bruin braai. Of jy nou braai, bak of rooster, die eindresult­aat is altyd perfek gaargemaak en liplekker.

Kry jou Philips Avance Collection XXL Airfryer by Hirsch’s, Takealot, Dion Wired en voorste onafhankli­ke afsetpunte.

Philips – inspirasie vir lekker, gesonde huiskos. Besoek philips.co.za vir meer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa