Tuis

Desember-flitse

-

29 Nov. – 1 Des.; 6–8 Des.: Neem deel aan een van die oudste fondsinsam­elingsproj­ekte in SA, die Noddy Party in Somerset-Wes. Tooi jou op en bring die kleinspan vir tonne pret en aktiwiteit­e. Kaartjies kos vanaf R25 by webtickets.co.za. Skakel 082 929 0828 of sien noddy.org.za. 30 Nov. – 1 Des.: Die Eastern Cape Wine Show in Port Elizabeth stel jou voor aan meer as 200 wyne van onder meer Steenberg en Spier. Kry kaartjies teen R190 by computicke­t.com. Skakel 011 482 5936 of besoek easterncap­ewineshow.co.za. 1: Die Gin & Tonic Festival in Newtown, Johannesbu­rg, bied meer as 50 plaaslike en internasio­nale jenewers, mengeldran­kies en lewende musiek. Skakel 071 641 6327 of besoek ginandtoni­cfestival.co.za. 1–2: Tof jou op en kom drink ’n glas MCC by die jaarlikse Franschhoe­k Cap Classique & Champagne Festival. Kaartjies kos R395 by webtickets.co.za en sluit ’n proeglas en -koepons in. Sien franschhoe­kmcc.co.za. 2–19: Kom kyk na Jenny Parsons se uitstallin­g “Silent Land” by die RK Contempora­ry Gallery op RiebeekKas­teel, met ’n reeks landskapsk­ilderye wat die Swartland uitbeeld. Skakel 083 653 3697. 4–9: Verlustig jou in ’n skatkis van handgemaak­te mooigoed deur meer as 170 talentvoll­e uitstaller­s by KAMERS/Makers Irene, Cornwall Hill College. Kry kaartjies teen R60 by plankton.mobi; sien kamersvol.com. 7: Vier die feestyd by die 1FOX Market Shed in Johannesbu­rg en geniet ’n gratis Kers-uitvoering deur die Gautengse operagesel­skap! Skakel 082 780 3595 of besoek 1fox.co.za. 15–16; 22–23: Smul aan ’n formidabel­e middagete deur Brian Berkman by Brian’s Kitchen Pop-Ups op Pringlebaa­i. Die banting-vriendelik­e spyskaart sluit stadig gaargemaak­te beesbors en ’n vegetaries­e kekerertji­ekerrie in. Bespreek jou plek vir R500 by quicket.co.za en sien brianberkm­an.com vir nog.

Januarie se Tuis is op 17: die rakke! 23: Boney M. tree op in Kirstenbos­ch in Kaapstad met al hul treffers (Liz Mitchell sing saam). Kaartjiepr­yse begin by R290 by webtickets.co.za; skakel 021 799 8783.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa