Deel die liefde
Maak Kersfees vanjaar nog meer spesiaal met die ikoniese 100 g-Lindt-beertjies (R54,95)! As jy twee koop en die unieke kodes op die vervardiger se mikrowebwerf intik, sal Lindt ’n skoolsak skenk aan ’n kind by die SOS Children’s Villages South Africa. Dié aanbod geld tot 25 Desember 2018. Besoek lindt.co.za. >>