Tuis

WEN ’n LG-yskas en -skottelgoe­dwasser van R47 998!

Een gelukkige leser gaan ’n LG-yskas en -skottelgoe­dwasser ter waarde van R47 998 losslaan!

-

Sedert sy stigting in 1958 dwing LG Electronic­s sy status af as internasio­nale maatskappy aan die voorpunt van die gevorderde digitale era. Jou kombuis kan nou mooier as ooit lyk danksy die LG InstaView Door-in-Door-yskas (R34 999). Dit spog met ’n romp van vlekvrye staal en ’n tekstuurry­ke staalafwer­king; laasgenoem­de is ’n voortrefli­ke buite-ontwerp wat die minimalist­iese styl tot nuwe hoogtes voer.

Buiten ’n gevorderde lineêre wisselrigt­er-kompressor het dit ook ’n spieëlglas­paneel wat met twee vinnige tikkies verlig sodat jy binne-in kan loer sonder om koue lug uit te laat. Die ColdSaver-paneel wat as versperrin­g tussen die binne-komparteme­nt en die res van die yskas optree, laat jou toe om jou gunsteling-items in te sit en uit te haal sonder dat jy die hele yskas hoef oop te maak; dit hou kos varser en verminder die verlies van koue lug.

Die moderne LG QuadWash-skottelgoe­dwasser (R12 999) met innoverend­e SmartThinQ-tegnologie is ook ’n welkome toevoeging tot enige kombuis. Danksy spuitarms met veelvoudig­e bewegings en hoëdruk-strale maak dit deeglik skoon. Die aanpasbare EasyRack Plus vergemakli­k die inlaai van skottelgoe­d, ongeag wat jy wil was.

Met minder bewegende dele verseker LG se Inverter Direct Motor betroubare verrigting van een van die stilste skottelgoe­dwassers in sy klas. En danksy Dual Zone Wash kan jy jou fyn breekgoed en swaardiens-skottelgoe­d soos potte en panne gelyk skoon kry. Die temperatuu­r tydens die spoelsiklu­s bereik tot 80 °C vir uitstekend­e higiëniese sorg.

Besoek lg.com vir nog inligting.

 ??  ?? SKRYF SO IN
SMS die sleutelwoo­rd LG, gevolg deur jou naam, huis- en/of pos- en e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50). Sien ons kompetisie­reëls op bladsy 130. SLUITINGSD­ATUM 31 Mei 2019
SKRYF SO IN SMS die sleutelwoo­rd LG, gevolg deur jou naam, huis- en/of pos- en e-posadres na 33409 (elke SMS kos R1,50). Sien ons kompetisie­reëls op bladsy 130. SLUITINGSD­ATUM 31 Mei 2019
 ??  ?? LG QuadWash-skottelgoe­dwasser
LG QuadWash-skottelgoe­dwasser

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa